|
|
Top: World: Afrikaans: Kuns: Musiek:
 |
|
» 2 Catharinas - Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
|
 |
|
» Celsius - Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
|
 |
|
» Die Melktert Kommissie - Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
|
 |
|
» Erik en Nadia - A Cape-based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
|
 |
|
» Hugo - Afrikaanse sanger van Suid-Afrika. Foto's, album-inligting, en MP3-aflaailêers.
|
 |
|
» Insisevus - Afrikaanse musikant, met inleiding, musiek, foto's en gasteboek. Werf in Afrikaans en Engels.
|
 |
|
» Lienka.co.za - Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam.
|
 |
|
» Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek - Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
|
 |
|
» O My Hoed - Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
|
 |
|
» Plaak - 'n Oorkruis-progressiewe, alternatiewe Afrikaanse rockgroep, met foto's, lirieke en gasteboek.
|
 |
|
» PlatAnna - Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
|
 |
|
» Raserig - Inligting- en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
|
 |
|
» Stephan Potgieter - Musikant wie se musiek wissel van klassiek tot gewilde ligte klassieke musiek asook lekker luister liefdesliedere. Enkele Afrikaanse bladsy.
|
 |
|
» Stille Nag Web - Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
|
Copyright © GoDir
Hotels Booking | Vacances Particuliers | Hotels | Hotels dir
|
|